Kaapstad. -
Ontevredenheid
heers onder
tweedejaar-sielkundestudente
aan die
Universiteit
Stellenbosch
nadat die
antwoordstel vir
hul sielkunde
252-eksamen aan
die vraestel
geheg was. Die
studente het die
vraestel oor die
naweek geskryf.








